Maroelas.com is 'n sosiale gemeenskaps netwerk vir buitelewe-entoesiaste.
Ons het ‘n platform geskep sodat jy jou storie kan deel, nuwe friende kan maak en jou volgende avontuur kan vind. Kampeer, stap, hardloop, visvang, roetes, 4×4 en nog baie meer…

"Waar vreemdelinge vriende word"
Hier is 'n kort oorsig wat jy op Maroelas kan doen.
Maroelas Weer
Weervoorspelling vir kampeerplekke en roetes
Beplan jou volgende avontuur beter met 5 Dae weervoorspelling. Wind, temperatuur, reën, sneeu en meer.

Maroelas Navigasie
Navigasie vir kampeerplekke, roetes en besighede
- Google aanwysings vanaf jou ligging...
- Google aanwysings vanaf die naaste dorp...
- Waze aanwysings vanaf jou ligging...

Maroelas 3D Kaart Video
3D kaart video oorsig vir kamppleke en roetes
Kampplekke en Besighede
Lys jou kampplek of besigheid gratis
- Omvattende digitale teenwoordigheid:
- Geteikende sosiale media-blootstelling:
- Aanpasbare inhoud en kommunikasie:
- Betrokkenheid- en interaksie:

Roetes
Roetes vir stap, 4x4 en meer
Deel jou stap, camino, hardloop, 4×4, visvang roetes of vind nuwe roetes om jou avontuur te vergroot en om nuwe vriende te maak.

Wie is ons?
Corné en Liesel
Ons is kamp-entoesiaste wat daarvan hou om met ander te gesels en ons ervarings in die buitelewe te deel.
Ons glo dat almal die kans verdien om die alledaagse te ontsnap en die wonder van die natuur te ervaar. By Maroelas help ons mense om hul perfekte kampplek, staproete of 4×4-avontuur te vind. Dit gaan nie net oor die bestemming nie – dit gaan daaroor om herinneringe onder die sterre te skep, nuwe paaie te verken en om met die wêreld rondom jou verbind te voel.
Ons is hier om daardie oomblikke makliker en meer betekenisvol te maak vir almal wat van die buitelewe hou.

Sluit aan by Maroelas.com
Maroelas Klub Voordele
Voordele
Gratis
Pro
Maroelas gemeenskap platform
Groepe, forums, geleenthede
Boodskappe en Kennisgewings
Videos, Fotos, Dokumente
Lys jou kampplek / oord
Lys jou besigheid
Lys en deel jou roete
Resensies en graderings
Adverteer jou ongewenste goedere
Laai roete GPX lêer af
5 Dae weervoorspelling en kaart
Google en Waze aanwysings
Dinamiese 3D kaart oorsig
Gratis
R99 per jaar
Maroelas.com is gratis om te gebruik, maar as jy kies om op ons Pro-plan in te teken, help jy nie net ‘n klein besigheid nie, jy help ons ook om uit te brei en meer kampplekke, besighede en roetes by te voeg, om vir jou meer waarde te bring en ‘n florerende gemeenskap te bou.