BergRivier Lodge & Karavaanpark bied die unieke bosveld-atmosfeer… ontspan in n rustige atmosfeer tussen die berge, langs die Krokodilrivier waar jy steeds die kreet van die Visarend kan hoor , n paradys vir voëlkyk, Ontspan en visvang met n skouspelagtige uitsig. Netjiese ablusie en vriendelike diens van ons personeel, n plek waar die hele familie hul self kan geniet. Ons fasiliteite sluit in Kampeer geriewe en ‘n Selfsorg Boskamp, groot swembad, ‘n saal om te huur vir enige geleentheid en visvang vir die visser manne langs die Krokodilrivier.
BergRivier Lodge & Karavaanpark
- Bojanala Streek, Noord-Wes, Suid Afrika
- Naaste dorp: Brits,
- 12.9km tot by kampplek,
- 16 mins se ry
Beskrywing
Besonderhede
- 10 staanplekke
- 4 - 6 persone per staanplek
- Teerpad
- Skadu: Ja
- Gras/Grond
- NVT
- 1
- 8
- Selfoon opvangs: Ja
- NVT
- NVT
Fasiliteite
Ablusiegeriewe met warm en koue water Eie braai Gelisensieerde kroeg Konferensie fasiliteite Staanplekke met 220v-hoofskakel Waterpunte naby staanplekke
Akkommodasie
Karavaan staanplek Lodge Motorhuis staanplek Tent staanplek
Aktiwiteite
Gemeenskaplike Lapa Swem – Rivier Visvang Voëlskyk
Omgewing
Bosveld
Aanwysings:
- Kampplek GPS: 25° 33' 28.2694" S / 27° 43' 13.3428" E
- Google aanwysings vanaf jou ligging tot by kampplek.
- Google aanwysings vanaf Brits tot by kampplek.
- Waze aanwysings tot by kampplek.
- Sien 3D Video Kaart Oorsig.
Terme & Reëls
- Tye
- inklok tyd: 2:00 pm
- uitklok tyd: 10:00 am
- Goed Om Te Weet
Bring drink water Bring hout Bring ys Drinkwater beskikbaar om te koop Geen vuurwapens
- Troeteldier Beleid
Geen troeteldiere
- Betaal Metodes
Kaart en kontant
- Kanselasie Beleid
NVT
- vanaf R
- 400
- /nag
- Selfoon: (083)-626-0549
- Webblad
Versoek Meer Inligting
Lede van Maroelas.com het toegang tot 5 dae weervoorspelling. Registreer vandag nog!
Area Weather
8:43 pm,
May 23, 2025
L: 13°
H: 13°
Humidity:
45 %
Pressure:
1028 hPa
Wind:
2 Km/h
SW
Wind Gust:
3 Km/h
Clouds:
0%
Air Quality:
Poor
Sunrise:
6:43 am
Sunset:
5:28 pm
Daily Forecast
Hourly Forecast
Today
11:00 pm
15° / 18°°C
0 mm
0%
9 Km/h
55 %
1022 hPa
0 mm/h
Tomorrow
2:00 am
14° / 16°°C
0 mm
0%
13 Km/h
61 %
1022 hPa
0 mm/h
Tomorrow
5:00 am
13° / 13°°C
0 mm
0%
14 Km/h
68 %
1023 hPa
0 mm/h
Tomorrow
8:00 am
14° / 14°°C
0 mm
0%
16 Km/h
66 %
1025 hPa
0 mm/h
Tomorrow
11:00 am
22° / 22°°C
0 mm
0%
13 Km/h
41 %
1023 hPa
0 mm/h
Tomorrow
2:00 pm
26° / 26°°C
0 mm
0%
11 Km/h
30 %
1018 hPa
0 mm/h
0/5
Geen Resensies
Ontspanning
0/5
★★★★★
Sekuriteit
0/5
★★★★★
Waarde vir geld
0/5
★★★★★
Netheid
0/5
★★★★★
Staanplek
0/5
★★★★★
Ablusie
0/5
★★★★★
Teken in
Teken aan
Meld asseblief aan om kommentaar te lewer
0 Kommentaar
Inlyn terugvoer
Bekyk alle opmerkings