Edenpark Resort

Beskrywing

Hoofkamp
Ons Hoofkamp bestaan ​​uit 16 pragtige kampplekke. Elke kampplek is geplavei en toegerus met ‘n privaat ablusie, privaat opwas area, braai area met braai en ‘n kragpunt. Al die kampplekke in die Hoofkamp is rondom die hoofvermaakarea ontwikkel wat ‘n kouewaterswembad, speletjieskamer, trampoliens, speelgrond en snoepie insluit. Ons kampeerders kan ook van ons komplimentêre Wi-Fi gebruik maak.

Bosveldkamp
Ons Bosveldkamp bestaan ​​uit 11 pragtige kampplekke. Elke kampplek is geplavei en toegerus met ‘n privaat ablusie, privaat opwas area, braai area met braai en ‘n kragpunt. Die Bosveldkamp het sy eie privaat kouewaterswembad. Ons kampeerders kan ook van ons komplimentêre Wi-Fi gebruik maak.

Rivier Eind Kamp
Ons Rivier Eindkamp bestaan ​​uit 4 pragtige kampplekke. Elke kampplek is geplavei en toegerus met ‘n privaat ablusie, privaat opwas area, braai area met braai en ‘n kragpunt. Omdat daar net 4 kampplekke is, is dit perfek vir groot familie- of groepbesprekings om meer privaatheid te verseker. Ons kampeerders kan ook van ons komplimentêre Wi-Fi gebruik maak.

Besonderhede

Fasiliteite

Ablusiegeriewe met warm en koue water Eie braai Familie badkamers Ontspannings Lapa Opwaskamer Privaat ablusiegeriewe Rolstoel vriendelik Sekuriteit omhein en/of gepatrolleer Staanplekke met 220v-hoofskakel Waterpunte naby staanplekke Wi-Fi

Akkommodasie

Karavaan staanplek Motorhuis staanplek Tent staanplek

Aktiwiteite

Bergfiets roetes Fietsry Pool tafel Speelplek vir kinders Springmatte Staproetes Swembad Tafeltennis Voëlskyk Wildkyk

Omgewing

Bosveld Wildplaas

Aanwysings:

Terme & Reëls

Bring drink water Bring hout Bring insekweerder saam Bring ys Drinkwater beskikbaar om te koop Geen harde musiek toegelaat nie Geen vierwielmotorfietse toegelaat nie Geen vuurwapens Hout beskikbaar om te koop Ys beskikbaar om te koop
Geen troeteldiere
Kaart en kontant
NVT
Versoek Meer Inligting

Lede van Maroelas.com het toegang tot 5 dae weervoorspelling. Registreer vandag nog!

loader-image
Area Weather
8:05 pm, May 23, 2025
weather icon clear sky
L: 13° H: 13°
Humidity: 49 %
Pressure: 1029 hPa
Wind: 5 Km/h NW
Wind Gust: 5 Km/h
Clouds: 0%
Air Quality: Poor
Sunrise: 6:37 am
Sunset: 5:26 pm
Daily Forecast Hourly Forecast
0/5

Geen Resensies

Ontspanning
0/5
Sekuriteit
0/5
Waarde vir geld
0/5
Netheid
0/5
Staanplek
0/5
Ablusie
0/5
Teken in
Stel in kennis van
0 Kommentaar
Inlyn terugvoer
Bekyk alle opmerkings
Maroelas Klub Voordele

Teken in op maroelas en kry onbeperkte toegang sodat jy jou volgende avontuur makliker kan beplan. 

GPS, Google en Waze aanwysings, 3D video kaart oorsig van roete, 5 dae weervoorspelling en vele meer.

Teken in op maroelas

Vir Slegs R99 per jaar sal jy voordele geniet om jou volgende avontuur makliker te beplan.

Gaan na hierdie blad vir meer inligting.