Oppi Rooiplaas Kampgrond

Beskrywing

Oppi Rooiplaas is ‘n kampplek langs die rivier op ‘n werkende plaas. Ablusie en opwas geriewe het solar ligte en warm water. Geen krag. 5 x gesisoleerde bos kampplekke langs die rivier. Mooi natuurskoon met natuurlike wild en voëls.

Aanwysings na Oppi Rooiplaas kampplek vanaf Volksrust, volg die Vrede pad (R543), ry 20 km teerpad en dan reguit aan 5km grondpad. Aanwysingsborde is beskikbaar. Draai links op die Klavervley pad vir ± 500 m. Draai regs op die Roodedraai pad vir ± 13 km. Draai links op die plaaspad in. Volg die aanswysingsborde.

Aanwysigsborde vanaf Vrede na kampplek is ook beskikbaar.

Besonderhede

Fasiliteite

Ablusiegeriewe met warm en koue water Opwaskamer Waterpunte naby staanplekke

Akkommodasie

Karavaan staanplek Motorhuis staanplek Tent staanplek

Aktiwiteite

4×4 Roetes Bergklim Hengel Speelplek vir kinders Staproetes Swem – Rivier Voëlskyk Wildkyk

Omgewing

Plaas Rivier

Aanwysings:

Terme & Reëls

Bring drink water Bring eie braai Bring hout Bring ys Geen vuurwapens
Met goedkeuring
Kaart en kontant
NVT
Versoek Meer Inligting

Lede van Maroelas.com het toegang tot 5 dae weervoorspelling. Registreer vandag nog!

loader-image
Area Weather
7:12 pm, May 23, 2025
weather icon clear sky
L: 9° H: 9°
Humidity: 57 %
Pressure: 1031 hPa
Wind: 5 Km/h ESE
Wind Gust: 6 Km/h
Clouds: 0%
Air Quality: Fair
Sunrise: 6:38 am
Sunset: 5:16 pm
Daily Forecast Hourly Forecast
0/5

Geen Resensies

Ontspanning
0/5
Sekuriteit
0/5
Waarde vir geld
0/5
Netheid
0/5
Staanplek
0/5
Ablusie
0/5
Teken in
Stel in kennis van
0 Kommentaar
Inlyn terugvoer
Bekyk alle opmerkings
Maroelas Klub Voordele

Teken in op maroelas en kry onbeperkte toegang sodat jy jou volgende avontuur makliker kan beplan. 

GPS, Google en Waze aanwysings, 3D video kaart oorsig van roete, 5 dae weervoorspelling en vele meer.

Teken in op maroelas

Vir Slegs R99 per jaar sal jy voordele geniet om jou volgende avontuur makliker te beplan.

Gaan na hierdie blad vir meer inligting.