RIVERSIDE COUNTRY CLUB & CARAVAN PARK is ‘n heerlike kampplek op die oewer van die Modderrivier. Hierdie kampplek is veral gewild vir kampers wat ‘n bietjie wil kom visvang. Daar is 33 kampplekke wat almal elektrisiteit het. Daar is gemeenskaplike ablusiegeriewe, maar sommige van die kampplekke het ook privaat ablusiegeriewe. Daar is baie vir oud en jonk om te doen. Kom koel af in die swembad, visvang, wildkyk en lekker speelplek vir die kinders. Kom geniet ‘n skemerkelkie op die oewer van die Modderrivier, terwyl jy heerlik uitrus en die rustige omgewing en kamp geniet.
Riverside Country Club en Karavaan Park
- Noord Kaap, Suid Afrika
- Naaste dorp: Kimberley,
- 39.8km tot by kampplek,
- 33 mins se ry
Beskrywing
Besonderhede
- 33 staanplekke
- 2 - 6 persone per staanplek
- Teer en grondpad
- Skadu: Ja
- Gras
- Familie vriendelik
- NVT
- NVT
- Selfoon opvangs: Ja
- S29 2′ 19,2″ E24 36′ 39,6″
- Groepe welkom
- NVT
Fasiliteite
Ablusiegeriewe met warm en koue water Gemeenskaplike kombuis Opwaskamer Privaat ablusiegeriewe Rolstoel vriendelik Staanplekke met 220v-hoofskakel Waterpunte naby staanplekke
Akkommodasie
Karavaan staanplek Motorhuis staanplek Rondawels Tent staanplek
Aktiwiteite
Gemeenskaplike Lapa Golf Hengel Speelplek vir kinders Swem – Rivier Voëlskyk Wildkyk
Omgewing
Plaas Rivier
Terme & Reëls
- Tye
- inklok tyd: 2:00 pm
- uitklok tyd: 10:00 am
- Goed Om Te Weet
Bring drink water Bring eie braai Bring hout Bring ys Geen vuurwapens
- Troeteldier Beleid
Met goedkeuring
- Betaal Metodes
Kaart en kontant
- Kanselasie Beleid
NVT
- vanaf R
- 380
- /nag
- Kontak: Lucy Van Dyk
- Selfoon: (082)-924-3075
- Webblad
Versoek Meer Inligting
Lede van Maroelas.com het toegang tot 5 dae weervoorspelling. Registreer vandag nog!
Area Weather
10:59 pm,
Feb 12, 2025
L: 24°
H: 24°
Humidity:
49 %
Pressure:
1011 hPa
Wind:
11 Km/h
NNE
Wind Gust:
16 Km/h
Clouds:
14%
Air Quality:
Good
Sunrise:
6:00 am
Sunset:
7:09 pm
Daily ForecastHourly Forecast
Today
11:00 pm
27° / 27°°C
0.39 mm
39%
26 Km/h
53 %
1008 hPa
0 mm/h
Tomorrow
2:00 am
23° / 26°°C
0.92 mm
92%
10 Km/h
59 %
1009 hPa
0 mm/h
Tomorrow
5:00 am
23° / 25°°C
0.8 mm
80%
12 Km/h
64 %
1009 hPa
0 mm/h
Tomorrow
8:00 am
25° / 25°°C
0.55 mm
55%
21 Km/h
62 %
1010 hPa
0 mm/h
Tomorrow
11:00 am
31° / 31°°C
0 mm
0%
20 Km/h
37 %
1009 hPa
0 mm/h
Tomorrow
2:00 pm
35° / 35°°C
0 mm
0%
20 Km/h
26 %
1007 hPa
0 mm/h
0/5
Geen Resensies
Ontspanning
0/5
★★★★★
Sekuriteit
0/5
★★★★★
Waarde vir geld
0/5
★★★★★
Netheid
0/5
★★★★★
Staanplek
0/5
★★★★★
Ablusie
0/5
★★★★★
Teken in
Teken aan
Meld asseblief aan om kommentaar te lewer
0 Kommentaar
Inlyn terugvoer
Bekyk alle opmerkings