Sandgat Karavaanpark en Oord

Beskrywing

Sandgat is n privaat kampeer oord op die oewer van die Oranjerivier, reg onder die Vanderkloofdam. As jy na ‘n baie skoon en netjiese kampplek soek naby Vanderkloofdam, oorweeg gerus Die Sandgat. Die Sandgat is gelee net so paar kilometer na die damwal af teen die Oranjerivier en bied kamp geriewe vir karavane en tente.

Besonderhede

Fasiliteite

Ablusiegeriewe met warm en koue water Eie braai Konferensie fasiliteite Opwaskamer Staanplekke met 220v-hoofskakel Waterpunte naby staanplekke Winkel in oord

Akkommodasie

Karavaan staanplek Motorhuis staanplek Rondawels Tent staanplek

Aktiwiteite

Bergklim Gemeenskaplike Lapa Grootskerm TV Hengel Speelplek vir kinders Staproetes Swem – Rivier

Omgewing

Rivier

Aanwysings:

Terme & Reëls

Bring drink water Bring hout Bring ys Drinkwater beskikbaar om te koop Geen vuurwapens Hout beskikbaar om te koop Ys beskikbaar om te koop
Troeteldiervriendelik
Kaart en kontant
NVT
Versoek Meer Inligting

Lede van Maroelas.com het toegang tot 5 dae weervoorspelling. Registreer vandag nog!

loader-image
Area Weather
2:52 pm, May 23, 2025
weather icon clear sky
L: 19° H: 19°
Humidity: 22 %
Pressure: 1027 hPa
Wind: 11 Km/h NNW
Wind Gust: 11 Km/h
Clouds: 0%
Air Quality: Fair
Sunrise: 7:03 am
Sunset: 5:32 pm
Daily Forecast Hourly Forecast
0/5

Geen Resensies

Ontspanning
0/5
Sekuriteit
0/5
Waarde vir geld
0/5
Netheid
0/5
Staanplek
0/5
Ablusie
0/5
Teken in
Stel in kennis van
0 Kommentaar
Inlyn terugvoer
Bekyk alle opmerkings
Maroelas Klub Voordele

Teken in op maroelas en kry onbeperkte toegang sodat jy jou volgende avontuur makliker kan beplan. 

GPS, Google en Waze aanwysings, 3D video kaart oorsig van roete, 5 dae weervoorspelling en vele meer.

Teken in op maroelas

Vir Slegs R99 per jaar sal jy voordele geniet om jou volgende avontuur makliker te beplan.

Gaan na hierdie blad vir meer inligting.