Tweni Lagoon Resort is geleë op die pragtige oewer van die Mtentweni lagoon. Ideaal vir kanovaarte, visvang en wind-plankry. Wonderlike haai-beskermde strand sowat 600 m vanaf die oord.
Aanwysings Tweni Lagoon Resort is sowat 4km Noord van Port Shepstone aan die Hibiskus Kus van Kwazulu-Natal. Vanaf die N2 tolpad neem jy die Umtentweni Toll Plaza afdraai. Ry oos (Tweni Lagoon Resort/ Port Shepstone Noord) vir 3.7 km tot by ‘n verkeerslig. Draai links in die rigting van Durban op die ou N2 Suidkus pad en ry vir 700 meter. Draai links by die eerste kruising (Caltex petrolstasie). Die oord se ingang is sowat 120 m vanaf die kruising.
Tweni Lagoon Oord
- Kwazulu-Natal, Suid Afrika, Suidkus (KZN)
- Naaste dorp: Port Shepstone,
- 6.1km tot by kampplek,
- 11 mins se ry
Beskrywing
Besonderhede
- 42 staanplekke
- 2 - 8 persone per staanplek
- Teerpad
- Skadu: Gedeeltelik
- Gras
- Familie vriendelik
- NVT
- NVT
- Selfoon opvangs: Ja
- S 30.7052 E 30.4795
- Groepe welkom
- Lankstaan: Ja
Fasiliteite
Ablusiegeriewe met warm en koue water Eie braai Gelisensieerde kroeg Ontspannings Lapa Sekuriteit omhein en/of gepatrolleer Staanplekke met 220v-hoofskakel Waterpunte naby staanplekke Winkel in oord
Akkommodasie
Karavaan staanplek Karavaan te huur Motorhuis staanplek Tent staanplek
Aktiwiteite
Bergfiets roetes Golf Grootskerm TV Hengel Speelplek vir kinders Staproetes Swem – Rivier Swembad
Omgewing
Kus Rivier
Terme & Reëls
- Tye
- inklok tyd: 2:00 pm
- uitklok tyd: 9:00 am
- Goed Om Te Weet
Bring drink water Bring hout Bring insekweerder saam Geen vuurwapens
- Troeteldier Beleid
Troeteldiervriendelik
- Betaal Metodes
Kaart en kontant
- Kanselasie Beleid
NVT
Versoek Meer Inligting
Lede van Maroelas.com het toegang tot 5 dae weervoorspelling. Registreer vandag nog!
Area Weather
4:40 am,
Feb 13, 2025
L: 24°
H: 24°
Humidity:
76 %
Pressure:
1007 hPa
Wind:
6 Km/h
NW
Wind Gust:
7 Km/h
Clouds:
34%
Air Quality:
Good
Sunrise:
5:36 am
Sunset:
6:48 pm
Daily ForecastHourly Forecast
Today
5:00 am
24° / 24°°C
0 mm
0%
5 Km/h
74 %
1007 hPa
0 mm/h
Today
8:00 am
24° / 24°°C
0 mm
0%
40 Km/h
77 %
1008 hPa
0 mm/h
Today
11:00 am
25° / 25°°C
0 mm
0%
38 Km/h
70 %
1011 hPa
0 mm/h
Today
2:00 pm
22° / 22°°C
0.32 mm
32%
26 Km/h
84 %
1013 hPa
0 mm/h
Today
5:00 pm
24° / 24°°C
0.28 mm
28%
20 Km/h
76 %
1013 hPa
0 mm/h
Today
8:00 pm
23° / 23°°C
0.48 mm
48%
13 Km/h
86 %
1016 hPa
0 mm/h
0/5
Geen Resensies
Ontspanning
0/5
★★★★★
Sekuriteit
0/5
★★★★★
Waarde vir geld
0/5
★★★★★
Netheid
0/5
★★★★★
Staanplek
0/5
★★★★★
Ablusie
0/5
★★★★★
Teken in
Teken aan
Meld asseblief aan om kommentaar te lewer
0 Kommentaar
Inlyn terugvoer
Bekyk alle opmerkings