Wys meer fotos

Uithoek Vakansieoord

Beskrywing

Uithoek Natuurpark is naby Fouriesburg in die Oos-Vrystaat geleë. Dit is geleë op ‘n pragtige plaas met hope groen, hektaar grond en verskeie doendinge soos rotsklim, voetslaan, ritslyn, wildkyk, voëlkyk, visvang, 4×4-roetes en abseil.

Uithoek bied oorgenoeg kampplekke toegerus met kragtoevoer, braaigeriewe en kouewaterkrane en moderne gedeelde ablusiegeriewe. Ander verblyfopsies sluit basiese kamers of luukse chalets in met pragtige uitsigte oor die plaas en sy fauna en flora.

Uithoek is die perfekte bestemming vir diegene wat met die natuur in aanraking wil kom.

Besonderhede

Fasiliteite

Ablusiegeriewe met warm en koue water Eie braai Ontspannings Lapa Staanplekke met 220v-hoofskakel Waterpunte naby staanplekke

Akkommodasie

Karavaan staanplek Kothuisie Motorhuis staanplek Tent staanplek

Aktiwiteite

4×4 Roetes Bergfiets roetes Gemeenskaplike Lapa Hengel Staproetes Swem – Dam Swembad Wildkyk

Omgewing

Plaas

Terme & Reëls

Bring drink water Bring ys
Troeteldiervriendelik
Kaart en kontant
NVT
Versoek Meer Inligting

Lede van Maroelas.com het toegang tot 5 dae weervoorspelling. Registreer vandag nog!

loader-image
Area Weather
6:05 am, Feb 13, 2025
weather icon broken clouds
L: 14° H: 14°
Humidity Humidity: 88 %
Pressure Pressure: 1016 hPa
Wind Wind: 4 Km/h N
Wind Gust Wind Gust: 4 Km/h
Clouds Clouds: 65%
Air Quality Air Quality: Good
Sunrise Sunrise: 5:47 am
Sunset Sunset: 6:55 pm
Daily ForecastHourly Forecast
0/5

Geen Resensies

Ontspanning
0/5
Sekuriteit
0/5
Waarde vir geld
0/5
Netheid
0/5
Staanplek
0/5
Ablusie
0/5
Teken in
Stel in kennis van
0 Kommentaar
Inlyn terugvoer
Bekyk alle opmerkings
Send this to a friend