Anns Selfsorg en Kamp

Beskrywing

Anns selfcatering and Camping is sowat 1.5 km buite Kamanjab op die C40 pad.
Die kampterrein is naby die volgende attraksies geleë en beslis die moeite werd om deel van jou toer te maak:
Etosha National Park, via the Galton Gate ( 60km )
Otjikandero Himba Orphan Village +/- 20km
Rock Engravings at Peet Alberts Farm
Otjitotongwe Cheetah Farm.
Grootbergpass, Grootberg Lodge & Hoada camp site.
Twyfelfontein world Heritage site and Organ pipe.
Palmwag.
Fort Sesfontein.

Anns selfcatering and Camping is sowat 1.5 km Buite Kamanjab op die C40 pad. Sien gerus die naambord op regterkant – 500m na kampplek.

Besonderhede

Fasiliteite

Eie braai Familie badkamers Gelisensieerde kroeg Opwaskamer Privaat ablusiegeriewe Waterpunte naby staanplekke

Akkommodasie

Karavaan staanplek Motorhuis staanplek Tent staanplek

Aktiwiteite

Swembad Wildkyk

Omgewing

Plaas

Aanwysings:

Terme & Reëls

Bring drink water Bring hout Bring insekweerder saam Bring ys
Troeteldiervriendelik
Kaart en kontant
NVT
Versoek Meer Inligting

Lede van Maroelas.com het toegang tot 5 dae weervoorspelling. Registreer vandag nog!

loader-image
Area Weather
8:02 pm, May 23, 2025
weather icon clear sky
L: 20° H: 20°
Humidity: 32 %
Pressure: 1020 hPa
Wind: 14 Km/h NNE
Wind Gust: 16 Km/h
Clouds: 0%
Air Quality: Fair
Sunrise: 7:24 am
Sunset: 6:30 pm
Daily Forecast Hourly Forecast
0/5

Geen Resensies

Ontspanning
0/5
Sekuriteit
0/5
Waarde vir geld
0/5
Netheid
0/5
Staanplek
0/5
Ablusie
0/5
Teken in
Stel in kennis van
0 Kommentaar
Inlyn terugvoer
Bekyk alle opmerkings
Maroelas Klub Voordele

Teken in op maroelas en kry onbeperkte toegang sodat jy jou volgende avontuur makliker kan beplan. 

GPS, Google en Waze aanwysings, 3D video kaart oorsig van roete, 5 dae weervoorspelling en vele meer.

Teken in op maroelas

Vir Slegs R99 per jaar sal jy voordele geniet om jou volgende avontuur makliker te beplan.

Gaan na hierdie blad vir meer inligting.