
Jou volgende #avontoer wag op maroelas.com




Van kampplekke, besighede, staptogte, fietsry, roetes, visvang, 4×4, en vele meer in Suid Afrika, Namibia, Botswana en Mosambiek.
Ons is hier om jou te help om die meeste van jou tyd in die natuur te maak. Sluit vandag by ons gemeenskap aan en begin jou stories, foto’s, roetes en wenke met ander avonturiers deel.
Kom ons verken die wêreld een avontuur op ‘n slag!
Word deel van Maroelas
Registreer en word deel van die Maroelas gemeenskap en deel jou kampplek, roete, staptog, visvang, 4x4 ens...
Kampplekke
Verken kampplekke of lys jou kampplek aan die Maroelas gemeenskap
Roetes
Verken of lys jou roete vir veldry, padry, motorfiets, perdry, 4x4 en nog vele meer opsies.
Markplek
'n Markplek vir besighede of privaat verkopers. Teken in en lys jou produk vandag.
Staptogte
Verken of lys jou roete vir stap, hardloop, camino, fietsry, visvang en vele meer.
Kampplekke

- vanaf R
- 600/nag
- Troeteldiervriendelik
- Grondpad

- vanaf R
- 400/nag
- Geen troeteldiere
- Teerpad

- vanaf R
- 205/nag
- Troeteldiervriendelik
- Teerpad

- vanaf R
- 315/nag
- Geen troeteldiere
- Teerpad

- vanaf R
- 200/nag
- Met goedkeuring
- Grondpad
Installeer ons gratis toep!
Maroelas.com toep is gratis om te gebruik en jy hoef dit nie af te laai nie. Skandeer die QR kode of kliek op die knoppie.

Roetes


- Bergstaptog
- Namibië, Otjozondjupa-streek:
- Waterberg
- Afstand: 5.92km
- Moeilik


- Hiking
- Suid-Afrika, Wes-Kaap:
- Helderberg Nature Reserve
- Afstand: 9.95km
- Matig


- Veldry
- Hardapstreek, Namibië:
- Sesriem
- Afstand: 377.27km
- Maklik


- Bergstaptog
- Suid-Afrika, Wes-Kaap:
- Bishopscourt
- Afstand: 8.23km
- Matig
Besighede


- Te Koop
- 14 Waggie Road, Blackheath, Cape Town
- Kampeersleepwaens - Veldry, Metalian


- Te Koop
- 337 Dykor Street, Silverton, Pretoria
- Bykomstighede, Meubels


- Safari
- 30 Steenbok Avenue, Middelpos, Upington
- Pasgemaakte toere, Reise / Toere


- Te Koop
- 14 Waggie Road, Blackheath, Cape Town
- Ander, Kampeersleepwaens - Veldry, Metalian


- Onderrig
- Kukama Wildlife College, N8, Griekwastad
- Kollege, Wildlewe
Kampvure
