Die Bowhunter is die ligste en mees kompakste van die Metalian sleepwaens maar net so robuust en stewig. Maak nie saak die grootte van jou voertuig nie, pak al jou benodigdhede en maak gereed vir avontuur!
- Monocoque liggaam gemaak van 3CR12 vlekvrye staal
- liggaam gemaak van 3CR12 vlekvrye staal
- Volledige sleepwa naat verseël
- Beskermende poliuretaan onderlaag
- 1.6 ton geremde as
- 1,15 ton bladveer met Gabriel skokbreker
- KNOTT oorlooprem met oplewingkoppelaar
- Jokkie wiel
- Tarra: +/- 550 kg (afhangend van finale spesifikasie)
- ATM/GTM: 1600kg
- 3x 15” staal vellings met 30/8.5R15 AT Bande
- 2x agterste stabilisator bene
- 5x sydeure, houer tipe sluitstawe & skarniere in 304 vlekvrye staal
- Alle deure met rubberseëls
- Mat in alle deure (nie neuskegel nie)
- Aluminium klipskerms en aluminium disselplaat
- Brandblusser
- Modder flappe
