Matla Noka luukse tentkamp is geleë op 2700 hektaar privaat wildreservaat met ‘n 10 km rivier wat daardeur loop. Geleë tussen die aanloklike Waterberg-bergreeks in Limpopo in Suid-Afrika. Hier kan jy ‘n verskeidenheid wildsoorte soos Buffels, Kameelperde, Rooibokke, Wildebeeste, Vlakvarke, Njalas, Koedoes en vele meer vind. Die wildplaas is in ‘n Groot 5-area geleë en die naaste wildreservaat is minder as ‘n uur se ry weg. Die eienaar van die plaas is gebore en getoë in Namibië en is baie passievol oor wild- en natuurreservate. Hier kan jy die natuur in sy skaarsste vorm ervaar.
Matla Noka Kamp
- Limpopo, Suid Afrika, Waterberg Streek
- Naaste dorp: Mokopane,
- 36.0km tot by kampplek,
- 30 mins se ry
Beskrywing
Besonderhede
- 3 staanplekke
- 10 persone per staanplek
- Slegs 4x4
- Skadu: Ja
- Grond/Sand
- NVT
- NVT
- NVT
- Selfoon opvangs: Nee
- NVT
- NVT
Fasiliteite
Ablusiegeriewe met warm en koue water Opwaskamer Privaat ablusiegeriewe Waterpunte naby staanplekke
Akkommodasie
Karavaan staanplek Motorhuis staanplek Tent staanplek
Aktiwiteite
Hengel Staproetes Swem – Dam Swem – Rivier Voëlskyk Wildkyk
Omgewing
Bosveld Dam Plaas Rivier Wildplaas
Aanwysings:
- Kampplek GPS: 23° 59' 53.4012" S / 28° 43' 21.4788" E
- Google aanwysings vanaf jou ligging tot by kampplek.
- Google aanwysings vanaf Mokopane tot by kampplek.
- Waze aanwysings tot by kampplek.
- Sien 3D Video Kaart Oorsig.
Terme & Reëls
- Tye
- inklok tyd: 2:00 pm
- uitklok tyd: 10:00 am
- Goed Om Te Weet
Bring drink water Bring eie braai Bring hout Bring insekweerder saam Bring ys Geen vuurwapens
- Troeteldier Beleid
Geen troeteldiere
- Betaal Metodes
Kaart en kontant
- Kanselasie Beleid
NVT
Versoek Meer Inligting
Lede van Maroelas.com het toegang tot 5 dae weervoorspelling. Registreer vandag nog!
Area Weather
12:41 am,
Jul 12, 2025
L: 10°
H: 10°
Humidity:
37 %
Pressure:
1024 hPa
Wind:
3 Km/h
SE
Wind Gust:
4 Km/h
Clouds:
0%
Air Quality:
Moderate
Sunrise:
6:47 am
Sunset:
5:31 pm
Daily Forecast
Hourly Forecast
Today
2:00 am
9° / 9°°C
0 mm
0%
3 Km/h
37 %
1024 hPa
0 mm/h
Today
5:00 am
8° / 9°°C
0 mm
0%
6 Km/h
38 %
1024 hPa
0 mm/h
Today
8:00 am
11° / 11°°C
0 mm
0%
6 Km/h
32 %
1025 hPa
0 mm/h
Today
11:00 am
20° / 20°°C
0 mm
0%
11 Km/h
15 %
1024 hPa
0 mm/h
Today
2:00 pm
23° / 23°°C
0 mm
0%
7 Km/h
10 %
1022 hPa
0 mm/h
Today
5:00 pm
20° / 20°°C
0 mm
0%
9 Km/h
14 %
1022 hPa
0 mm/h
0/5
Geen Resensies
Ontspanning
0/5
★★★★★
Sekuriteit
0/5
★★★★★
Waarde vir geld
0/5
★★★★★
Netheid
0/5
★★★★★
Staanplek
0/5
★★★★★
Ablusie
0/5
★★★★★
Teken in
Teken aan
Meld asseblief aan om kommentaar te lewer
0 Kommentaar
Inlyn terugvoer
Bekyk alle opmerkings