Pelican Point Begeleide Staptog

Erongo Streek, Namibia

Beskrywing

Stap langs die skilderagtige baai van Pelican point, ‘n RAMSAR-vleiland.

Die roete kan verskil volgens die getye.

Vervoer per 4×4-voertuie na beginpunt en oplaai vanaf eindpunt is by die tarief ingesluit.

Permitte sal verskaf word.

Versnappins en drinkgoed sal by die eindpunt voorsien word.

8h00-12h00 – Oggendaktiwiteit

Hierdie oggendstapaktiwiteit kan met ‘n Sandwich Harbor-middaguitstappie gepaard gaan. Sandwich Harbour-toer sal begin vanaf die eindpunt van stap waar gaste deur ‘n 4×4-voertuig opgelaai sal word. Voldag aktiwiteit

Laai Kelly In The Wild – Namib Times-artikel af

Nie onderhandelbaar nie
Stuur Boodskap