Dinokeng Kamp en Ontspanning

Beskrywing

Dinokeng Camp & Leisure Lodge is ‘n lodge in privaat besit geleë in die malariavrye Dinokeng Wildreservaat langs die Groot 5 area (maar binne die hoofhekke van Dinokeng Wildreservaat) 20 minute se ry vanaf Pretoria en 45 minute se ry vanaf JHB. Rustieke selfsorg-chalets met braai. Gemeenskaplike Lapa, Boma en kombuisarea vir jou eie gerief. Tuiste vir bosbabas, sebras, koedoes, rooibokke, blouwildebeeste, njalas, blesbokke en sivet. Oopvoertuig-safariritte beskikbaar na Groot 5 Wildreservaat (bykomende fooie) en ‘n Bush-Spa (bykomende fooie). Vier-en-twintig kampeerplekke met ‘n gemeenskaplike ablusie.

Besonderhede

Fasiliteite

Ablusiegeriewe met warm en koue water Gemeenskaplike kombuis Privaat ablusiegeriewe Rolstoel vriendelik Staanplekke met 220v-hoofskakel Waterpunte naby staanplekke

Akkommodasie

Karavaan staanplek Motorhuis staanplek Tent staanplek

Aktiwiteite

Bergfiets roetes Gemeenskaplike Lapa Hengel Speelplek vir kinders Staproetes Swembad Voëlskyk Warm water swembad Wildkyk

Omgewing

Bosveld Dam Natuurreservaat Rivier

Terme & Reëls

Bring drink water Bring eie braai Bring hout Bring ys
Geen troeteldiere
Kaart en kontant
NVT
Versoek Meer Inligting

Lede van Maroelas.com het toegang tot 5 dae weervoorspelling. Registreer vandag nog!

loader-image
Area Weather
5:11 am, Feb 13, 2025
weather icon few clouds
L: 18° H: 18°
Humidity Humidity: 89 %
Pressure Pressure: 1015 hPa
Wind Wind: 9 Km/h NE
Wind Gust Wind Gust: 23 Km/h
Clouds Clouds: 17%
Air Quality Air Quality: Good
Sunrise Sunrise: 5:51 am
Sunset Sunset: 6:51 pm
Daily ForecastHourly Forecast
0/5

Geen Resensies

Ontspanning
0/5
Sekuriteit
0/5
Waarde vir geld
0/5
Netheid
0/5
Staanplek
0/5
Ablusie
0/5
Teken in
Stel in kennis van
0 Kommentaar
Inlyn terugvoer
Bekyk alle opmerkings
Send this to a friend