Fairhills Karavaanpark

Beskrywing

Geleë in die sag golwende heuwels en slegs 1,3 km vanaf die wit sanderige Ramsgate Blouvlagstrand en die pragtige strandmeer. Ons nooi jou uit om jou vakansie te kom geniet by ons kusoord met rustige welige omgewing vol voëllewe.

Sonbruin op ons goue strande, ontspan met jou voete omhoog terwyl die kinders ‘n bal speel, of geniet ‘n potjie gholf by een van die pragtige gholfklubs net ‘n paar minute weg. Ander ontspanningsaktiwiteite sluit diepseehengel en staptogte deur verskeie ekostelsels in.

Besonderhede

Fasiliteite

Ablusiegeriewe met warm en koue water Bystand vir oprigting van tent Eie braai Gemeenskaplike kombuis Geriefswinkel Klere wassery Opwaskamer Sekuriteit omhein en/of gepatrolleer Staanplekke met 220v-hoofskakel Waterpunte naby staanplekke

Akkommodasie

Karavaan staanplek Motorhuis staanplek Rondawels Tent staanplek

Aktiwiteite

Speelplek vir kinders Staproetes Swem – see Swembad

Omgewing

Kus Plaas

Aanwysings:

Terme & Reëls

Bring drink water Bring hout Bring insekweerder saam Bring ys Drinkwater beskikbaar om te koop Geen vuurwapens Hout beskikbaar om te koop Pensionaris afslag
Geen troeteldiere
Kaart en kontant
NVT
Versoek Meer Inligting

Lede van Maroelas.com het toegang tot 5 dae weervoorspelling. Registreer vandag nog!

loader-image
Area Weather
8:13 pm, May 23, 2025
weather icon clear sky
L: 16° H: 16°
Humidity: 76 %
Pressure: 1030 hPa
Wind: 7 Km/h NW
Wind Gust: 6 Km/h
Clouds: 0%
Air Quality: Fair
Sunrise: 6:43 am
Sunset: 5:07 pm
Daily Forecast Hourly Forecast
0/5

Geen Resensies

Ontspanning
0/5
Sekuriteit
0/5
Waarde vir geld
0/5
Netheid
0/5
Staanplek
0/5
Ablusie
0/5
Teken in
Stel in kennis van
0 Kommentaar
Inlyn terugvoer
Bekyk alle opmerkings
Maroelas Klub Voordele

Teken in op maroelas en kry onbeperkte toegang sodat jy jou volgende avontuur makliker kan beplan. 

GPS, Google en Waze aanwysings, 3D video kaart oorsig van roete, 5 dae weervoorspelling en vele meer.

Teken in op maroelas

Vir Slegs R99 per jaar sal jy voordele geniet om jou volgende avontuur makliker te beplan.

Gaan na hierdie blad vir meer inligting.