Kalahari Scenic Dune Kamp

Beskrywing

2 Groot Kampeerplekke – 6 of meer Persone per Kampeerplek
Goeie selfoonontvangs by die kampterrein
Geen elektrisiteit of kragpunte nie
Skottelgoedwasbak by kampeerterrein met warm en koue water
Solar by Ablusies
Braaiplek en Braairooster
Hout word gratis voorsien
Elke kampeerplek het 1 x privaat ablusiegeriewe met 1 stort, 1 toilet, 1 wasbak
Kampeerplekke is ongeveer 100 m uitmekaar.
Warm en koue water via donkie.
Bome vir skaduwee.
Geen troeteldiere toegelaat nie, want daar is wild in die omgewing.
Toeganklik per 4×4 – Kamp is bo-op ‘n duin geleë – Reis is op eie risiko.
Tariewe: N$ 200 pp per nag & N$ 100 per kampeerplek – Kinders 7 – 14 Jaar – N$ 100 pp

Besonderhede

Fasiliteite

Ablusiegeriewe met warm en koue water Braai fasiliteite Donkie vir stook van water Gemeenskaplike braai Opwasbak met toonbank vir skottelgoed

Akkommodasie

Dak-tent voertuie Karavaan staanplek Veldvoertuie

Aktiwiteite

4×4 Roetes Staproetes Voëlskyk

Omgewing

Bosveld

Terme & Reëls

Bring drink water Bring hout Bring Sonpaneel (eie krag) Bring ys Geen harde musiek toegelaat nie Geen vuurwapens
Geen troeteldiere
EFT en kontant
Versoek Meer Inligting

Lede van Maroelas.com het toegang tot 5 dae weervoorspelling. Registreer vandag nog!

loader-image
Area Weather
11:42 am, Apr 15, 2026
weather icon clear sky
L: 26° H: 26°
Humidity: 40 %
Pressure: 1012 hPa
Wind: 11 Km/h E
Wind Gust: 11 Km/h
Clouds: 2%
Air Quality: Good
Sunrise: 6:58 am
Sunset: 6:31 pm
Daily Forecast Hourly Forecast
0/5

Geen Resensies

Ontspanning
0/5
Sekuriteit
0/5
Waarde vir geld
0/5
Netheid
0/5
Staanplek
0/5
Ablusie
0/5
Teken in
Stel in kennis van
0 Kommentaar
Inlyn terugvoer
Bekyk alle opmerkings
Maroelas Klub Voordele

Teken in op maroelas en kry onbeperkte toegang sodat jy jou volgende avontuur makliker kan beplan. 

GPS, Google en Waze aanwysings, 3D video kaart oorsig van roete, 5 dae weervoorspelling en vele meer.

Teken in op maroelas

Vir Slegs R99 per jaar sal jy voordele geniet om jou volgende avontuur makliker te beplan.

Gaan na hierdie blad vir meer inligting.