Malongane Beach Resort met sy wonderlike sandstrand, warm water en aanloklike riwwe is die perfekte plek vir ‘n opwindende gesinsvakansie.
Ons is naby die dorpie Ponta Malongane in Suid-Mosambiek. Ons is die perfekte langnaweek-wegbreek, net ses uur vanaf Johannesburg en net vier uur van Durban af. Ons kan selfs ‘n grensoordrag vanaf die Kosibaai-grenspos reël as jy nie ‘n 4×4 het nie!