Sabie Rivier Kamp

Beskrywing

Sabie River Camp is ‘n gesinsoord op die oewer van die Sabierivier, aan die buitewyke van Sabie-dorp, naby die Sabie-waterval. Hier sal jy snags aan die slaap raak deur die geluid van gorrelende water. Ons verhitte rotspoel, onberispelik skoon en moderne ablusiegeriewe, ons opelugkroeg, randvloei-swembad en houtdek wat oor die Sabierivier uitkyk is maar van die unieke kenmerke wat jou verblyf by ons ‘n aangename en onvergeetlike een sal maak.

Aanwysings
Ry na Sabie vanaf O R Tambo (320km): Neem die R21 (Boksburg), volg dan die N12 (Witbank). Die N12 word die N4. Neem die afdraai links na Belfast op die R540 na Dullstroom en dan na Lydenburg. In Lydenburg neem die R37 via die Long Tom-pas na Sabie. Ry in Sabie vanaf die Long Tom-pas, kruis oor die eerste 3-rigting stop en by die volgende stopstraat, in die middedorp, draai links, rigting Graskop. Onmiddellik na die brug as jy Sabie verlaat, draai links en volg die grondpad vir 300m – ons ingang is aan die linkerkant.

Besonderhede

Fasiliteite

Ablusiegeriewe met warm en koue water Gemeenskaplike kombuis Rolstoel vriendelik Staanplekke met 220v-hoofskakel Waterpunte naby staanplekke

Akkommodasie

Karavaan staanplek Motorhuis staanplek Rondawels Tent staanplek

Aktiwiteite

Bergfiets roetes Gemeenskaplike Lapa Golf Putt Putt Speelplek vir kinders Staproetes Swem – Rivier Swembad Warm water swembad

Omgewing

Plaas Rivier

Aanwysings:

Terme & Reëls

Drinkwater beskikbaar om te koop Geen vuurwapens Hout beskikbaar om te koop Pensionaris afslag Ys beskikbaar om te koop
Troeteldiervriendelik
Kaart en kontant
NVT
Versoek Meer Inligting

Lede van Maroelas.com het toegang tot 5 dae weervoorspelling. Registreer vandag nog!

loader-image
Area Weather
8:32 pm, May 23, 2025
weather icon clear sky
L: 10° H: 10°
Humidity: 68 %
Pressure: 1032 hPa
Wind: 3 Km/h WNW
Wind Gust: 3 Km/h
Clouds: 0%
Air Quality: Good
Sunrise: 6:30 am
Sunset: 5:17 pm
Daily Forecast Hourly Forecast
0/5

Geen Resensies

Ontspanning
0/5
Sekuriteit
0/5
Waarde vir geld
0/5
Netheid
0/5
Staanplek
0/5
Ablusie
0/5
Teken in
Stel in kennis van
0 Kommentaar
Inlyn terugvoer
Bekyk alle opmerkings
Maroelas Klub Voordele

Teken in op maroelas en kry onbeperkte toegang sodat jy jou volgende avontuur makliker kan beplan. 

GPS, Google en Waze aanwysings, 3D video kaart oorsig van roete, 5 dae weervoorspelling en vele meer.

Teken in op maroelas

Vir Slegs R99 per jaar sal jy voordele geniet om jou volgende avontuur makliker te beplan.

Gaan na hierdie blad vir meer inligting.