Waterberg Plato Natuurreservaat

94998917master
?
Export

Beskrywing van roete:

Waterberg Plato Natuurreservaat

Kombinasie van ‘n paar kort maar pragtige staptogte.
Eerste deel is ‘n asemrowende klim vanaf die swembad by die restaurant tot op die vlak van die plato.
Pragtige uitsig van daar bo af. Hierdie een is medium moeilikheidsgraad.
Res is nog 2 kort en maklike staptogte deur die waterbergpark. Hierdie is maklik

Roete fotos:
Roete verskaf deur :
Tipe roete:
Bergstaptog
Tegniese moeilikheid:
Moeilik
Geskiktheid:
  • Slegs volwassenes
  • Vereis fiksheid
Besienswaardighede:
  • Bos
  • Uitkykpunte
  • Veldblomme
  • Wildlewe
Beste tyd van die jaar:
  • Januarie
  • Februarie
  • Maart
  • April
  • Mei
  • Junie
  • Julie
  • Augustus
  • September
  • Oktober
  • November
  • Desember
Goed om te weet:
  • Goeie uitsigte
  • Slegs gaste
  • Obstruksies
  • Wilde diere

Lede van Maroelas.com het toegang tot 5 dae weervoorspelling. Registreer vandag nog!

loader-image
Area Weather
7:33 am, Apr 23, 2026
weather icon clear sky
L: 17° H: 17°
Humidity: 81 %
Pressure: 1015 hPa
Wind: 7 Km/h NE
Wind Gust: 12 Km/h
Clouds: 1%
Air Quality: Good
Sunrise: 7:04 am
Sunset: 6:33 pm
Daily Forecast Hourly Forecast
Maroelas Klub Voordele

Teken in op maroelas en kry onbeperkte toegang sodat jy jou volgende avontuur makliker kan beplan. 

GPS, Google en Waze aanwysings, 3D video kaart oorsig van roete, 5 dae weervoorspelling en vele meer.

Teken in op maroelas

Vir Slegs R99 per jaar sal jy voordele geniet om jou volgende avontuur makliker te beplan.

Gaan na hierdie blad vir meer inligting.