Sebenza Creek Boskamp

Beskrywing

Sebenza Creek Ekoboskamp is die droom van ywerige kampeerders en reisigers.

Die doel van ons Ekoboskamp sal rustige ontspanning in die natuur wees, weg van die stadsgeluide en geraas. Om ‘n geleentheid te gee vir gesinne om saam hul batterye te herlaai, terwyl hulle die natuur eerstehands geniet.

Langverblyfkampeerders kan vir tot 3 maande op ‘n keer die stilte geniet, net versteur deur die groot verskeidenheid voëls wat die nabygeleë bome besoek.

Moderne geriewe soos ablusies en elektrisiteitspunte is beskikbaar, en daar is oorgenoeg spasie tussen kampplekke. Harde musiek word nie toegelaat nie.

Die idee is om kampeerders nader aan die natuur en die rustige skoonheid van ons Ekoboskamp te bring, ‘n skuilplek in die natuur vir diegene wat uit die gewoel van stadslewe wil ontsnap. Kampeerders word aangemoedig om te ontspan met die geluide van die natuur, die bosroetes te stap, voëls te kyk of die klein koppies in die omliggende area uit te klim.

Besonderhede

Fasiliteite

Ablusiegeriewe met warm en koue water Eie braai Opwaskamer Staanplekke met 220v-hoofskakel Waterpunte naby staanplekke Wi-Fi

Akkommodasie

Karavaan staanplek Motorhuis staanplek Tent staanplek

Aktiwiteite

Bergfiets roetes Bergklim Speelplek vir kinders Staproetes Voëlskyk Warm water swembad

Omgewing

Bosveld

Aanwysings:

Terme & Reëls

Bring drink water Bring eie braai Bring hout Bring insekweerder saam Bring ys Geen vuurwapens Pensionaris afslag
Troeteldiervriendelik
Kaart en kontant
NVT
Versoek Meer Inligting

Lede van Maroelas.com het toegang tot 5 dae weervoorspelling. Registreer vandag nog!

loader-image
Area Weather
8:24 pm, May 23, 2025
weather icon clear sky
L: 12° H: 12°
Humidity: 49 %
Pressure: 1029 hPa
Wind: 5 Km/h NNE
Wind Gust: 6 Km/h
Clouds: 0%
Air Quality: Poor
Sunrise: 6:39 am
Sunset: 5:27 pm
Daily Forecast Hourly Forecast
0/5

Geen Resensies

Ontspanning
0/5
Sekuriteit
0/5
Waarde vir geld
0/5
Netheid
0/5
Staanplek
0/5
Ablusie
0/5
Teken in
Stel in kennis van
0 Kommentaar
Inlyn terugvoer
Bekyk alle opmerkings
Maroelas Klub Voordele

Teken in op maroelas en kry onbeperkte toegang sodat jy jou volgende avontuur makliker kan beplan. 

GPS, Google en Waze aanwysings, 3D video kaart oorsig van roete, 5 dae weervoorspelling en vele meer.

Teken in op maroelas

Vir Slegs R99 per jaar sal jy voordele geniet om jou volgende avontuur makliker te beplan.

Gaan na hierdie blad vir meer inligting.