Kameel Rust en Vrede
Ons nooi jou graag uit na ons klein oase in die Noordwes Provinsie. Kameel Rust en Vrede is op die R377-pad tussen Stella (N18) en…
Ontdek die Skoonheid van die Natuur: Onvergeetlike Kampeerterreine in Suid-Afrika. Dompel jouself onder in pragtige landskappe, van rotsagtige kuslyne tot serene wildernis. Ervaar buite-avontuur op sy beste. Bespreek jou Suid-Afrikaanse kampervaring nou
Ons nooi jou graag uit na ons klein oase in die Noordwes Provinsie. Kameel Rust en Vrede is op die R377-pad tussen Stella (N18) en…
Kom geniet jou wegbreek uit die stad by Klipspruit River Resort, geleë op die oewer van die pragtige Vaalrivier. In net 2 uur en 20…
Nature & Luxury – Kruger Ranch is 1 uur se ry vanaf Johannesburg en 1,5 uur vanaf Pretoria. Rustige bosgebied, berguitsigte en naby bekende besienswaardighede.…
BergRivier Lodge & Karavaanpark bied die unieke bosveld-atmosfeer… ontspan in n rustige atmosfeer tussen die berge, langs die Krokodilrivier waar jy steeds die kreet van…
RIVERSIDE COUNTRY CLUB & CARAVAN PARK is ‘n heerlike kampplek op die oewer van die Modderrivier. Hierdie kampplek is veral gewild vir kampers wat ‘n…
Sandgat is n privaat kampeer oord op die oewer van die Oranjerivier, reg onder die Vanderkloofdam. As jy na ‘n baie skoon en netjiese kampplek…
Ou Skool Gastehuis was aanvanklik ‘n ou skool wat in die vroeë 70’s gesluit is weens ‘n gebrek aan finansiering. Entrepreneuriële eienaar, Ilse-Marie Rossouw, het…
Die oudste gasteplaas in Suid-Afrika – sedert 1935. Melton Wold is ons klein stukkie hemel in die hartjie van die Karoo, kom geniet Karoo-gasvryheid op…
Sabie River Camp is ‘n gesinsoord op die oewer van die Sabierivier, aan die buitewyke van Sabie-dorp, naby die Sabie-waterval. Hier sal jy snags aan…
Boat and Caravan Club bied ons gaste ‘n gesinswegbreek. 60 tot 90 minute se ry vanaf Johannesburg en Pretoria. Alternatiewe tipes akkommodasie wat wissel van…
Bevestig asseblief dat jy hierdie lid wil blokkeer.
Jy sal nie meer in staat wees om:
Neem asseblief kennis: Hierdie handeling sal ook hierdie lid van jou verbindings verwyder en 'n verslag aan die werfadministrateur stuur. Laat asseblief 'n paar minute toe vir hierdie proses om te voltooi.